Willem Pretorius Uitstalling
27 Februarie - 2 Maart 2013
Die Kotzé Kunsgalery hou Februarie ‘n solo-uitstalling vir die bekende Oos-Vrystaatse Kunstenaar, Willem Pretorius. Kom kyk gerus na sy nuutste werke. Kontak ons gerus vir meer besonderhede.  Contact Us...
Klein Karoo Nasionale Kunstefees (Oudtshoorn)
   29 Maart - 6 April 2013
The Klein Karoo National Art Festival in Oudtshoorn features well-known and young up-and-coming artists in dance and theatre. Kotzé Art Gallery exhibits in Baron Van Rheede Street, Next to the Queens Hotel. Feel free to come and visit us.  Read more...
Vryfees (Bloemfontein)
   9 - 14 Julie 2013

n Fees met mening.  Die Volksblad Fees is een van die grootste feeste in die land, saam met KKNK en Aardklop.  Met n feesgangertal van ± 300 000 is die Volksblad fees definitief 'n fees wat nie misgeloop mag word nie.  Kom besoek ons gerus in Suidblok, links van die Hoof gebou. Read more...
Aardklop (Potchefstroom)
   24 - 29 September 2013

Aardklop Nationale Kunstefees is daarop gefokus om 'n fees van hoë gehalte aan te bied.  Met 'n verskeidenheid van stalletjies, opvoerings en kunsgalerye is die Aardklop Feesatmosfeer nie iets om op uit te mis nie. Kom besoek ons gedurende die tyd "Op die Bult" by die Bult Wassery (Steve Biko Straat). Read more...
Ronald1Aardklop 1

 

CT big KLEINE KUNST UITSTALLING
November 2013
Die Kotzé Kunsgalery hou 'n uitstalling spesifiek gefokus op klein skilderye. Sakpas pryse en groot genoeg om enige plek in jou huis te kan hang. Kom loer gerus in by die Galery, 44 Genl. Dan Pienaar Rln, Bloemfontein. Vir enige verdere navrae Kontak ons...
Kobus Kotze 3Kobus Kotze 1KObus KOtze 2

 

CT big KAAPSE "ROADTRIP"
Desember 2013
Die Kaap besoek handel spesifiek rondom Kobus Kotzé se skildery verkope. Ons diens op hierdie besoek die kunsgalerye, maar sien ook kliente wat in Kobus se werke belangstel.  Vir enige verdere navrae Kontak ons...
Kobus Kotze 1KObus KOtze 2Kobus Kotze 3